Saterdag 05 Oktober 2019


Die gemeente verwelkom Ds Johan Labuschagne, sy vrou  Anne  en klein NJ  in die NGK gemeente, Universitasrif.

Hy is op 6 Oktober 2019 om 09:00  as nuwe leraar in die gemeente bevestig en lewer ook tydens die geleentheid sy intree preek.

Ons het met n tikkie hartseer
van Ds Willie Badenhorst afskeid geneem
 met sy uittrede as leraar van  die 
NGK Universitasrif gemeente 
 op 31 Julie 2019.
Om na die afskeidspreek
wat hy op Sondag 28 Julie 2019 gelewer
 te luister en na die huldeblyk aan hom te kyk
kliek hier. 

Pinkster 2026

 Volledige klankopnames van die reeks