Nuwe intrekkers

Baie welkom by NGK Univeritasrif gemeente. Ons hoop U sal sommer gou baie tuis voel en inskakel by aksies wat u na aan die hart lĂȘ. 

Ons wil u graag persoonlik welkom heet en u besonderhede op ons gemeente register plaas. Vul asb u besonderhede op die volgende vorm in  deur op onderstaande skakel te kliek en ons sal so gou mootlik met u kontak maak. 


Nuwe intrekkers besonderhede



Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

2026

Die eerste kwartaal van 2026 is al amper verby en heelwat het al by die kerk en in die gemeente gebeur Die Rifnuus, Desember 2025  uitgawe i...