Bankbesonderhede

Indien u enige betalings aan die kerk elektronies wil oorbetaal, sal die volgende inligting van belang wees:


Bank :                       ABSA
Naam :                      NG Gemeente Universitasrif
Rekening nommer:   1570590770
Takkode :                  632005

U kan ook gebruik maak van die SnapScan fasiliteit (ook vir kollekte)


Addisionele inligting wat gemeld moet word met oorbetaling:

Maandelikse dankoffer:

  • Meld asb in watter omgeegroep u ingedeel is
  • Of dit onderverdeel moet word en in watter bedrae dit onderverdeel moet word:
    • Dankoffer:  R x
    • Vrouediens:  R y
    • Allimentasiefonds:  R z

Indien dit geld is wat vir enige ander saak inbetaal word, meld asb duidelik waarvoor:

Bv 
  • Vleisaankope
  • Gemeente ete

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

2026

Die eerste kwartaal van 2026 is al amper verby en heelwat het al by die kerk en in die gemeente gebeur Die Rifnuus, Desember 2025  uitgawe i...