Donderdag 24 Oktober 2019
DIE BOKS-BEDERFPAKKIE PROJEK
Ons wil graag ook ‘n bydrae maak om vreugde oor die Kerstyd aan boervroue in die droogte geteisterde gebiede te bring.
Saterdag 05 Oktober 2019
Ons het met n tikkie hartseer
van Ds Willie Badenhorst afskeid geneem
met sy uittrede as leraar van die
NGK Universitasrif gemeente
op 31 Julie 2019.
Om na die afskeidspreek
wat hy op Sondag 28 Julie 2019 gelewer
te luister en na die huldeblyk aan hom te kyk
kliek hier.
Teken in op:
Opmerkings (Atom)
2026
Die eerste kwartaal van 2026 is al amper verby en heelwat het al by die kerk en in die gemeente gebeur Die Rifnuus, Desember 2025 uitgawe i...

